Gumtree.co.za - Brits, North West 

Opsoek na 'n paartjie vir werk op plaas buite BritsGeen rokers asb!!!Man moet geldige kode 10 met pdp rybewys hê, sal as drywer werk en ook help met arbeid.