Centurion Biltong Winkel - Centurion, Gauteng 

Eie vervoer en Afrikaans/Engels magtig. Nie roker en hard werkend. Vorige verkoops ervaring in biltong winkel 'n aanwins. Ongeveer 80 tot 100 ure per maand.