WERK BESKIKBAAR – MONUMENT, KRUGERSDORP
Ons is op soek na ’n betroubare, proaktiewe en hardwerkende persoon wat take kan uitvoer en ondersteuning kan bied.
Vereistes:
✅ Matriek
✅ Geldige bestuurslisensie
✅ Ondervinding in bemarking
✅ Onmiddellik beskikbaar
✅ Woonagtig in die Monument, Krugersdorp-omgewing
✅ Bereid om rond te ry om take uit te voer
Afrikaans en Engels sprekend
Werk: Per uur
Tyd: Flexibel
Duur: ’n Week of langer
Salaris: Onderhandelbaar
Kontak: Janine – 079 396 9144
Stuur asseblief jou CV of ’n kort boodskap met jou beskikbaarheid.
Slegs kandidate wat aan die vereistes voldoen, sal gekontak word.
Pay: R90,00 - R110,00 per hour
Work Location: On the road