Pos beskikbaar in Paarl
Posisie: Ontvangs / Debiteure vordering
Voltyds
Vereistes:
Matriek.
Rekenaargeletterdeid.
Microsoft word, Outlook, Excel.
Goeie kommunikasie vaardighede in Engels en Afrikaans.
Persoonlike netheid en werkstrots.
Ondervinding sal ‘n bonus wees.
Eie Vervoer
Verantwoordelikhede:
· Kliënte ontvang.
· Tee / koffie maak vir kliënte en werknemers.
· Hantering van skakelbord.
· Kliënte skakeling.
· Fakture uitmaak en uitstuur.
· Verantwoordelik vir die kleinkas.
· Liaseerwerk.
· Debiteure invorderings.
· Ad hoc administratiewe pligte.
Stuur aansoeke na: [email protected]
Aansoeke sluit: 11 September 2024
Job Type: Full-time
Pay: From R8 500,00 per month
Application Deadline: 2024/09/11