POSBESKRYWING
Posbenaming: Plaaswerker
Arbeidsveld: Landbou
Kort Beskrywing van die Pos:
-
Braaikuikens
-
Pekanneute
-
Groentetuin en tuinwerk
Pos Pligte en Sleutelwerksaamhede:
-
Verwyder broiler-kuikens se mortaliteite - toesig hou oor gewigte, weeklikse monitering - monitor die ventilasie en verhitting van die tabakskuip.
-
Bestuur pekanneutboorde - installeer 'n waterstelsel en sprei die gras rondom die bome.
-
Onderhoud van groentetuin en tuinwerk.
Kritiese Vereistes:
-
Kennis en opleiding rakende braaikuikens.
-
Kennis oor pekanneutverbouing.
-
Kennis van groente en tuinwerk.
Voordelige Vereistes:
-
Persoonlike voordele kan uit hierdie rol spruit. Addisionele opleiding sal gegee word om verskillende werksaamhede te hanteer.
Vaardighede:
-
Trekker bestuur lisensie.
-
Houtwerkvaardighede.
-
Sweisvaardighede (indien nodig).
-
Behandeling van pekanneutkewers en siektes.
-
Kalk sprei.
-
Vermoë om met diere te werk.
Basiese Eienskappe:
-
Vermoë om opdragte uit te voer.
-
Respek en vriendelikheid.
-
Sterke kommunikasievaardighede (probleemoplossing).
Spesifieke Verbode Aspekte:
-
Rook en drank is streng verbode.
Spesifieke Aspekte:
-
Onseker in sommige areas.
-
Werk sal op verskillende werksplekke plaasvind.
Indiensnemingsdatum: 2 Januarie 2025
Gewone Werksure:
-
Maandag tot Vrydag: 7:00 - 15:00
-
Etenstyd: 12:00 - 13:00
-
Saterdag: 7:00 - 11:00
-
Sondag (Braaikuikens): 7:00 - 8:00
-
Oortyd moet aangeteken word.
Werksweek:
Jaarlikse Verlof:
-
1 dag vir elke 17 dae gewerk.
Siekverlof:
-
30 siekverlofdae in 'n 3-jarige sykverlofsiklus.
Gesinsverlof:
-
3 dae per jaarlikse verlofsiklus.
Kraamverlof:
Kennisgewing Tydperk:
-
1 week indien minder as 6 maande gewerk.
Duur van Kontrak:
-
Opleiding tot 3 maande; moontlikheid van 'n permanente pos.
Beëindigingsdatum van Pos: 31 Desember 2026
Oortyd Betalingskaal:
Enige Addisionele Reëling Ten Opsigte van Betaling:
-
Bonus na 'n goeie siklus, indien die gemiddelde gewig van die kuikens 1.7 is of hoër.
Frekwensie van Besoldiging:
Moontlikheid van Bevordering in die Pos:
-
Na opleiding en jaarliks.
Basiese Vaardighede Opleiding:
Plek van Opleiding:
-
Ons plaas by spesifieke afdeling.
Monetêre Waarde van Opleiding:
Duur van Opleiding:
Ander Reëlings Oor Opleiding:
-
N teoretiese toets om te sien hoe hy vorder, sowel as 'n praktiese toets.