ONS STEL AAN IN ROODEPOORT Junior Makelaars/ Sales Consultants
Is jy jonk, energiek en gereed om jou loopbaan in verkope en finansiële dienste te begin? AGS Consult is op soek na Junior Makelaars om deel te word van ons dinamiese en groeiende Johannesburg-span.
Geen vorige ervaring nodig nie – volledige opleiding en ondersteuning word voorsien!
Vereistes
✔ Matriek (verpligtend)
✔Afrikaans én Engels kan praat
✔Ouderdom: 18–25 jaar
✔Goeie kommunikasievaardighede
✔Positiewe houding en bereidwilligheid om te leer
Wat ons bied
- Basiese salaris: R4 000 per maand + aangaande kommissiekommissiestruktuur
- Geleentheid vir loopbaangroei en ontwikkelingVolledige opleiding en mentorskap
Werksure:
Maandag–Vrydag | 08:00–17:00
Plek: Roodepoort, Gauteng
Stuur jou CV na: [email protected]
- Sluit aan by ’n span waar harde werk beloon word en waar jy ’n langtermyn-loopbaan kan bou!
Work Location: In person