Kern doel van die pos:
Staan Silo Bestuurder by in effektiewe bestuur van silo ten einde winsgewendheid te verseker.
Minimum Vereistes:
-
Graad 12;
-
4 Jaar Graan/Silo ondervinding;
-
Berokings kursus voltooi;
-
Gradeeringskursusse voltooi;
-
Vorige ondervinding in effektiewe toesighouding en/of bestuur van personeel;
-
Ondervinding in die bestuur van begrotings en kostes;
-
Geldige rybewys.
Vaardighede:
-
Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
-
Rekenaarvaardig;
-
Sterk administratiewe vaardighede en organisasie vermoe;
-
Goeie interpersoonlike vaardighede;
-
Sterk leierseienskappe;
-
Goeie kennis van die mark en besigheidsomgewing;
-
Besigheidinsig.
Verantwoordelikhede:
-
Bestuur Silo teenoor Begroting;
-
Bestuur van personeel;
-
Bestuur van Kliëntediens;
-
Verseker gesonde finansiële bestuur en praktyke binne die afdeling;
-
Bestuur silo administratiewe funksies.