Die Nagbestuurder sal verantwoordelik wees vir die bestuur van die hotel se bedrywighede gedurende die nagskof. Die persoon sal toesien dat gaste veilig is, uitstekende diens ontvang en 'n aangename verblyf geniet, terwyl die hotel se daaglikse bedrywighede glad verloop.
Die Nagbestuurder sal as die senior bestuurder aan diens optree gedurende die nag, gaste se navrae en probleme hanteer, personeel bestuur en verseker dat alle operasionele en administratiewe take korrek afgehandel word.
Hierdie is 'n inwonende pos, met verblyf wat op die perseel voorsien word.
Vlotheid in beide Afrikaans en Engels is 'n vereiste. Verkieslik `n enkel man ouderdom van 30 plus.
Pay: From R12 500,00 per month
Work Location: In person