Kern doel van die pos:
Lewer ‘n ondersteunende funksie aan die Administratiewe Bestuurder Graan deur die effektiewe werking van die Graan Admin afdeling te verseker.
Minimum Vereistes:
-
Graad 12;
-
Graad in Rekeningkunde;
-
3 jaar ondervinding in finansiele rapportering in graan omgewing sal voordelig wees;
-
Geldige rybewys.
Vaardighede:
-
Goeie kommunikasie- en taalvaardighede in Afrikaans en Engels;
-
Rekenaarvaardig (MS Office);
-
Goeie menseverhouding;
-
Goeie Interpersoonlike vaardighede;
-
Streshantering;
-
Analities rekenkundige insig.
Verantwoordelikhede:
-
Lewer ondersteuning aan Administratiewe Bestuurder Graan;
-
Effektiewe samewerking met personeel in die Graan Admin afdeling;
-
Lewering van korrekte en tydige finansiele inligting aan hoofkantoor;
-
Lewering van adhoc take.
OVK is ‘n gelyke geleenthede werkgewer. Ons moedig persone uit aangewese groepe, asook persone met gestremdhede, aan om aansoek te doen.
Main purpose of the position:
Provide a support function to the Grain Administrative Manager by ensuring the effective operation of the Grain Administration department.
Minimum Requirements:
- Grade 12;
-
Degree in Accounting;
-
3 years experience in financial reporting in a grain environment will be beneficial;
-
Valid drivers license.
Skills:
-
Sound communication and language skills in Afrikaans and English;
-
Computer literate (MS Office);
-
Good interpersonal skills;
-
Stress management;
-
Analytical and numerical insight.
Responsibilities:
-
Provide support to the Grain Administrative Manager;
-
Effektive cooperation with staf in the Grain Administration division;
-
Provision of accurate and timely financial information to head office;
-
Execution of ad-hoc tasks.
OVK is an equal opportunities employer. We encourage individuals from designated groups to apply.