Senior Restaurant Bestuurder
Babylonstoren is op soek na 'n ervare en energieke Senior Restaurant Bestuurder om deel te vorm van ons F&B leierskap span.Hierdie is 'n senior bestuurs rol vir iemand wat passievol is oor operasionele uitnemendheid, span ontwikkeling, diens standaarde en die skep van uitsonderlike gaste-ervarings.
Verantwoordelikhede:
-
Lei die daaglikse operasie van Babel en Ou Bakkery.
-
Verseker gladde 5-ster diensvloei, effektiewe beplanning en konsekwente uitvoering.
-
Dryf SOP's, diens standaarde, voedsel veiligheid en die BT Manier.
-
Bestuur arbeidskoste, voorraad, breekskade en vermorsing.
-
Ontwikkel personeel en toekomstige bestuurders deur opleiding en afrigting.
-
Dryf wyn kennis, produk kennis en verkope.
-
Verseker akkurate administrasie, verslag doening en opvolg.
-
Bou sterk verhoudings met gaste, hotelgaste en spanlede.
-
Vorm deel van die senior leierskap span van Babel, Ou Bakkery en Funksies.
Minimum Vereistes:
-
Minimum 5 jaar bestuurs ervaring binne premium restaurante, hotelle, lodges of wynland goedere.
-
Afrikaans en Engels vlot (gesproke en geskrewe).
-
Sterk ervaring in restaurant operasies en personeel bestuur.
-
Goeie begrip van arbeids beheer, voorraad beheer en koste bestuur.
-
Sterk administratiewe en organisatoriese vaardighede.
-
Goeie rekenaarvaardighede, veral Excel.
-
Geldige bestuurs lisensie en eie vervoer.
-
Bereid om naweke, aande en openbare vakansiedae te werk.